gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , tai game mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , thoi trang tre em

M4 is 'n nuwe opwindende maatskappy wat gestig is met die doel om gehalte bemarking, persoonlike aandag en bestuur te bied aan hul kunstenaars en kliente.

Hetta Saunderson het na 23jr in die wynbedryf besluit om haar liefde vir "events" uit te leef. Met haar kennis in bemarking en ‘n lekker groot netwerk, kan dit net ‘n sukses wees. Sy lewe wanneer sy ‘n klomp punte bymekaar kan sit en iets groots gebeur daaruit. Solank daar genoeg mense om haar is geniet sy elke oomblik van haar werk. Sy is passievol met alles wat sy aanpak en probeer van alles ‘n sukses te maak.

M4 se doelwit is om te doen waarvoor jy nie kans sien nie, om jou te help om daardie spesiale geleentheid aan te pak en daarvan ‘n sukses te maak. Niks is te klein of te groot vir M4 om te doen niel

Die M4 - (Management, Media, Marketing , Music events)

M4 sal u "event" so goed as moontlik bestuur, sorg vir die nodige bemarking daarvan en sover as moontlik die nodige media blootstelling daarvoor kry. M4 se groot liefde is om musiek en wyn geleenthede bymekaar te sit. Spesiale wyn aande te reel.

M4 kan jou help beplan en jou lewe baie makliker maak om daardie spesiale "event" vir jou bymekaar te sit:

Spesiale Funksies
Sprekers vir spesiale geleenthede
Spanbou sessies
Teater Produksie
Samestelling van bemarkings pakkette vir kunstenaars
Bemarkingsaksies
Toekennings Geleentheid * Award Ceremonies

Wyn en Musiek aande
Feeste
Verhoogsbestuur

Vroueoggende

Wynstalletjies en Wynverkope by feeste
"Live" events
Samestelling van toere vir kunstenaars
Produk bemarking - bv Wyne, likeurs ens

Promosie spanne vir enige promosiewerk


Reeds betrokke by: Rapport Musiek Maestro's, Innibos, Aardklop, KKNK, M.O.L Fees, Bravofees, Drama Produksie , Van Loveren Wyne en Leopards Wyne, Tyger Bear Awareness, Kwêla en Rapport Dorp van die Jaar.

Tuesday the 26th. Joomla Templates Free. © M4 Events & Promotions