Organiseerders

Gaste aanlyn

We have 1 guest online

 

 

MOLFEES op MALMESBURY SPORTGRONDE

 

Die Molfees en Malmesbury Skou sit vanjaar koppe bymekaar en wil sorg dat dit beslis ‘n naweek is wat u nou moet bespreek. Die Malmesbury Molfees word tydens die skou, op die sportgronde gehou. 

Vir Molfees inligting skakel Tel:     022 – 4872000   Faks:  022 - 4871000

 

Malmesbury Skou bied iets van alles vir die perdeliefhebber, verskeie diere sal daar te sien wees. Heerlike Swartland-kosse word aangebied, veral die Vrydagaand se Steak-ete is ‘n wenner. Die skou word plaaslik op die skougronde in Malmesbury aangebied.

Vir Malmesbury Skou inligting skakel Tel: 022 – 4823180

 

 

 

 

 

 

 
 

Vorige Molfees

Vorige Molfees

Molfees 2010

Andries Vermeulen

Andriette Norman

Arno Jordaan

Burger le Roux

Flooze

Etha

Hugo Nieuwoudt

Lee-Scott

Nadine

Pieter Naude

Jack Parow

Waldo Lotz